Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.

Wolke hang oor die toppunt van die hoogste berg, Zugspitze, in Duitsland. (Foto: Matthias Schrader, AP)

Mense staan by die kruis bo-op die hoogste berg in Duitsland. (Foto: Matthias Schrader, AP)

Mense geniet ʼn dag by Zugspitze, die hoogste berg in Duitsland, wat 2 962 m hoog is. (Foto: Matthias Schrader, AP)

Mense klim die berg uit naby Garmisch-Partenkirchen in Duitsland. (Foto: Matthias Schrader, AP)

Mense staan op die hoogste berg in Duitsland, naby Garmisch-Partenkirchen. (Foto: Matthias Schrader, AP)

Mense wag in ʼn tou om die kruis bo-op Zugspitze te sien. (Foto: Matthias Schrader, AP)
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
1 Kommentaar
Pragtige fotos!