Die wêreld in foto’s – 23 Februarie 2017

Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.

wereld-foto-1

Ronaldinho, ambassadeur en voormalige sokkerspeler van FC Barcelona, groet jong sokkerspelers tydens ʼn sokkerkamp in Haikou, in China se Hainan-provinsie. Foto: Yang Guanyu, Xinhua

wereld-foto-3

Kinders in die staat New York vang vis deur die ys op die Canadarago-meer in die Otsego-streek van die VSA. Foto: Wang Ying, Xinhua

wereld-foto-5

Modelle vertoon klere van ANNAKIKI tydens die winter-modeweek in Milaan, Italië. Foto: Jin Yu, Xinhua

wereld-foto-4

Tachizaki Mikito van Japan neem deel aan ʼn tweekamp wat ʼn 10km ski en boogskiet behels, tydens die Sappro-winterspele in Sapporo, Japan. Foto: Liao Yujie, Xinhua

Die sneeubedekte Hubei-provinsie in China sorg vir ʼn pragtige lugfoto. Foto: Yang Shunpi, Xinhua

Die sneeubedekte Hubei-provinsie in China sorg vir ʼn pragtige lugfoto. Foto: Yang Shunpi, Xinhua

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.