Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Wêreldwyd word afsonderingsmaatreëls ná die uitbreking van Covid-19 stelselmatig afgeskaf. Dinsdag het talle inwoners van Tokio die Ueno-dieretuin besoek nadat dit heropen het. Dié dieretuin in Japan was sedert Februarie gesluit vir die publiek.
Een inwoner van dié dieretuin was egter ʼn gunsteling onder besoekers.
Só lyk die driejarige pandabeerwelpie Xiang Xiang.
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
1 Kommentaar
Sonskyn en liefde in die donker tye.