Die wêreld in foto’s – 23 Junie 2020

Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.

Wêreldwyd word afsonderingsmaatreëls ná die uitbreking van Covid-19 stelselmatig afgeskaf. Dinsdag het talle inwoners van Tokio die Ueno-dieretuin besoek nadat dit heropen het. Dié dieretuin in Japan was sedert Februarie gesluit vir die publiek.

Een inwoner van dié dieretuin was egter ʼn gunsteling onder besoekers.

Só lyk die driejarige pandabeerwelpie Xiang Xiang.

Xiang Xiang kou bamboesblare in die Uneo-dieretuin in Tokio. (Foto: Eugene Hoshiko, AP)

Die pandabeerwelpie in die Uneo-dieretuin in Tokio. (Foto: Eugene Hoshiko, AP)

Die driejarige pandabeerwelpie eet bamboes in sy skuiling. (Foto: Eugene Hoshiko, AP)

Xiang Xiang geniet bamboesblare in die Ueno-dieretuin in Tokio. (Foto: Eugene Hoshiko, AP)

Xiang Xiang in sy skuiling. (Foto: Eugene Hoshiko, AP)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.