Die wêreld in foto’s – 26 Augustus 2020

Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.

Te midde van die Covid-19-pandemie het mense Dinsdagaand buite pres. Donald Trump se internasionale hotel in die VSA betoog. Dít tydens die tweede aand van die Republikeinse nasionale konvensie in Washington.

Slagspreuke verskyn op pres. Trump se internasionale hotel. (Foto: Carolyn Kaster, AP)

ʼn Betoger buite pres. Trump se hotel. (Foto: Carolyn Kaster, AP)

Mense betoog buite pres. Trump se internasionale hotel tydens die tweede aand van die Republikeinse nasionale konvensie. (Foto: Carolyn Kaster, AP)

Die getal Covid-19-sterfgevalle in die VSA word op pres. Trump se internasionale hotel geprojekteer. (Foto: Carolyn Kaster, AP)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Hoekom ·

KMAGA 2020!! Haters will always hate and find something else to hate you about.

Daardie dodegetal is nie Trump se skuld nie maar China sin…

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.