Die wêreld in foto’s – 3 Augustus 2020

Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.

ʼn By kruip oor ʼn sonneblom in Duitsland. (Foto: Michael Probst, AP)

ʼn Plaat sonneblomme naby Frankfurt, Duitsland. (Foto: Michael Probst, AP)

Perde speel op ʼn plaas in Wehrheim naby Frankfurt, Duitsland. (Foto: Michael Probst, AP)

ʼn Paartjie loop hand-aan-hand tydens ʼn sonsondergang in Frankfurt, Duitsland. (Foto: Michael Probst, AP)

Strooibale in ʼn veld by Frankfurt, Duitsland. (Foto: Michael Probst, AP)

Sonneblomme langs ʼn hoofweg in Frankfurt, Duitsland. (Foto: Michael Probst, AP)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Sandra ·

Wow pragtige foto’s. Ek is mal oor sonneblomme. Ek wonder of die Michael Probst familie is van Jeff Probst van Survivor faam.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.