Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Toeriste op ʼn bootrit om waterlelies in Beijing in China te besigtig. (Foto: Andy Wong, AP)
Fietsryers tydens die vierde skof van die Tour de France. (Foto: Peter Dejong, AP)
Bernard Tomic van Australië tydens die Wimbledon-tennistoernooi in Londen. (Foto: Alastair Grant, AP)
Noord-Korea beweer hulle het die eerste interkontinentale ballistiese missiel (langafstandmissiel) ooit op ʼn toetslopie gelanseer. Die foto is deur die regering van Noord-Korea uitgereik. (Foto: Korea News service via AP)
ʼn Man rus op die hoogste piek van die Alvier-berg in Switserland. (Foto: Gian Ehrenzeller/Keystone, AP)
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Die dag wanneer Maroela nie mee die “Wereld se foto’s” plaas nie sal ons baie mis.