Die wêreld in foto’s – 6 Augustus 2020

Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.

Wêreldwyd stroom ondersteuning vir Libanon in ná ʼn reuse-ontploffing die hoofstad Beiroet Dinsdag geruk het. Pres. Emmanuel Macron van Frankryk het Donderdag die toneel in Beiroet besoek om Franse ondersteuning te bied.

Pres. Emmanuel Macron groet Libanese tydens sy besoek aan Beiroet. (Foto: Thibault Camus/Pool, AP)

Pres. Emmanuel Macron bedank ʼn werker by die toneel waar die reuse-ontploffing plaasgevind het. (Foto: Thibault Camus/Pool, AP)

Soldate en reddingswerkers in Beiroet, Libanon. (Foto: Thibault Camus/Pool, AP)

Werkers by die toneel in Beiroet. (Foto: Thibault Camus/Pool, AP)

Pres. Emmanuel Macron besoek die toneel waar die ontploffing plaasgevind het. (Foto: Thibault Camus/Pool, AP)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.