Die wêreld in foto’s – 8 November 2016

Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.

Werkers maak die potte gereed waarin geel ryswyn gebrou word in Shaoxing in China. Die winter is die beste tyd om die wyn te brou. Foto: Xinhua/Xu Yu

Betogers wag angstig vir die beslissing van die Filippynse hooggeregshof om vas te stel of die afgestorwe diktator Ferdinand Marcos in die heldebegraafplaas begrawe mag word al dan nie. Foto: AP Photo/Bullit Marquez

Bollywood-akteur Akshay Kumar salueer terwyl hy hulde bring aan ʼn gemartelde soldaat by die Grensveiligheidskamp by Paloura, Jammu, in Indië. Foto: AP Photo/Channi Anand

4)ʼn Ou vrou stap met haar hond deur ʼn laning bome in Frankfurt in Duitsland. Foto: AP Photo/Michael Probst

4) ʼn Ou vrou stap met haar hond deur ʼn laning bome in Frankfurt in Duitsland. Foto: AP Photo/Michael Probst

ʼn Gedeelte van die nuwe planetarium in Shanghai in China. Die planetarium beslaan 38 164 vierkante meter. Foto: Xinhua

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.