Die wêreld in foto’s – 9 Junie 2016

Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.

Toeskouers kyk na die Draakboot-optog by die Lychee-rivier in Guangzhou in China. Die Draakboot-fees word tradisioneel op die vyfde dag van die vyfde maand van die Chinese maankalender gevier. Vanjaar val dit op 9 Junie. Foto: AP Photo/ Liang Xu/www.africannewsageny.com

Papawers blom voor die steil wynlande naby Escerndorf in die suide van Duitsland. Foto: AP Photo/ Karl-Josef Hildenbrand /www.africannewsageny.com

ʼn Kindjie gee ʼn reuse pampoen ʼn drukkie by ʼn landboukarnaval tydens die jaarlikse Draakboot-fees. Foto: AP Photo/ Mou Yu/www.africannewsagencyy.com

Oorlewendes soek na familie by die toneel van ʼn selfmoord-bomaanval in Bagdad in Irak. Ten minste 27 mense is dood en talle beseer in twee aparte bomaanvalle buite Bagdad. (AP Photo/Hadi Mizban/www.africannewsagency.com

Vredeswerkers van Kamodja vergader by die militêre lugmagbasis in Phnom Penh. 382 van hulle het Donderdag veilig tuis gekom na die voltooiing van hulle jaarlange VN-vredesveldtog in Mali en Suid-Soedan. Foto: AP Photo/ Sovannara /www.africannewsagency.com

ʼn Branderplankryer ry op ʼn mensgemaakte golf voor die heldemonument van die Rooi Leër in Wene in Oostenryk. Foto: AP Photo/ Ronald Zak / www.africannewsagency.com

Kussings van karakters uit strokiesprente by die 2016 internasionale Tokyo-speelgoedskou in Japan. Foto: Ap Photo/ Ma Ping/www.africannewsagency.com

Die regisseur Michael Moore (in die middel) poseer vir ʼn foto saam met Prucers Carl Deal (links) en Rod Birleson (regs) by ʼn bemarkingsgeleentheid vir sy film ‘Where to invade next’ in Londen. Foto: AP Photo/ Joel Ryan/www.africannewsagency.com

Die afrigter van die Italiaanse sokkerspan, Antonio Conte, by ʼn oefening by die Bernard Gasset-sentrum in Montpellier in Frankryk. Foto: AP Photo/ Antonio Calanni /www.africannewsagency.com

ʼn Dogtertjie teken op ʼn eier tydens ʼn Duanwu-karnaval in Taipei tydens die jaarlikse Draakboot-fees. Foto: AP Photo/ Wei Peiquan/www.africannewsagency.com

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.