Dinosourus met vier vlerke ontdek

Changyuraptor yangi  Foto: Stephanie Abramowicz, Dinosaur Institute, NHM

Changyuraptor yangi Foto: Stephanie Abramowicz, Dinosaur Institute, NHM

‘n Span Amerikaanse en Chinese wetenskaplikes het die oorblyfsels van ‘n vlieënde dinosourus met vier vlerke, en uitsonderlike lang stertvere, ontdek.

Dié dier het glo meer as 100 miljoen jaar gelede in die hedendaagse Liaoning-provinsie in die noordooste van China geleef. Dit was groter as ‘n arend of albatros, en was ‘n vleisvreter. Hy het die naam Changyuraptor yangi gekry.

Klik hier om die volledige artikel in Nature Communications te lees.
Klik hier om ‘n artikel in The Guardian te lees.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.