ʼn Tienjarige seun van Indonesië is op ʼn nooddieet gesit nadat dokters gewaarsku het sy gewig bedreig sy lewe.
Die Telegraph berig Arya Permana weeg 192 kg en kan nie loop of skool bywoon nie. Hy dra ʼn sarong aangesien sy ouers nie vir hom klere kan kry wat pas nie.
Arya sukkel kort-kort om asem te haal en slaap met sy kop teen ʼn muur om hom te help om asem te haal.
Hy is volgens berigte die wêreld se vetste kind en eet vyf groot maaltye per dag.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
30 Kommentare
Sluit ouers toe!! ?
Arme kind.
Wat doen die ouers aan die kind,ai tog!!!!!!
Daar is mos geld in STE.
Daai kind nie gesond ni shame sy ouers se skuld