Egpaar wen saam Nobelprys vir Geneeskunde

V.l.n.r. navorsers Cliff Kendros en Menno Witter; die Nobelpryswenner May-Britt Moser en die dekaan van die fakulteit geneeskunde by NTNU, Stig Slørdahl Foto: NTNU, Facebook

V.l.n.r. navorsers Cliff Kendros en Menno Witter; die Nobelpryswenner May-Britt Moser en die dekaan van die fakulteit geneeskunde by NTNU, Stig Slørdahl Foto: NTNU, Facebook

ʼn Man en vrou van Noorweë het Maandag saam die Nobelprys vir Geneeskunde ontvang.

May-Britt Moser en Edvard Moser, professore van sielkunde aan die Noorweegse Universiteit van Wetenskap en Tegnologie deel die toekenning saam met John O’Keeffe, ʼn Brits-Amerikaanse navorser. Die drie persone word vereer vir hul ontdekking van ʼn GPS-stelsel of navigasiestelsel in die menslike brein.

Bron: NTNU, Facebook

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.