Fifa-president Sepp Blatter bedank

Sepp Blatter Foto: pressandjournal.co.uk

Sepp Blatter Foto: pressandjournal.co.uk

Sepp Blatter, president van Fifa, het Dinsdag sy bedanking aangekondig te midde van ʼn korrupsieskandaal wat die organisasie geskud het.

Blatter het tydens ʼn perskonferensie in Zürich gesê ʼn spesiale verkiesing sal binnekort gehou word om sy opvolger aan te wys, berig ESPN FC.

Blatter is Vrydag tydens die Fifa-kongres as president herverkies vir ʼn vyfde termyn.

Lees alle vorige berigte oor Fifa op Maroela Media.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

10 Kommentare

Peet Schabort ·

‘n Rooikaart . . .
Nou vir die ander rooikaarte . . .

KarooKlong ·

Het die oompie dan nou geskrik vir die ondersoekspan se sukses?

ig ·

Verbeel ek my of lyk Danny Jordaan baie gestres deesdae op TV.

Francois ·

Hoekom is dit deesdae ‘n tendens dat pensioenarisse blerrie skelm is?
Fifa, Nkandla, Zim….

Theresa ·

Altyd die maklikste en vinnigste uitweg……………………..

Pat ·

Gelukkig word dit nie deur “ons” mense ondersoek soos die wapentransaksie nie, Alles word afgelag in die reenboog-nasie land van ons , Dink n paar mense slaap maar moeilik die afgelope twee weke ….ongelukkig soos alles in die land sal dit net oorwaai en onder die mat ingevee word…

zahn ·

Miskien is jy reg, Pat, hieer by ons sal dit alles oorwaai en onder die mat ingevee word, maar in die internasionale arena sal dit beslis nie gebeur nie. Hierdie is korrupsie, wat in die buiteland nie gesien word as nasionale sport nie. Dit kan gebeur dat die agbare nuutaangewese eerste burger van kammaland nie weer sy voete in die buiteland sal kan sit nie, omdat hy dan summier in hegtenis geneem kan word. Die buiteland sien korrupsie anders as ons dierbare regering, gelukkig.

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.