[Foto’s] Nuwejaar van regoor die wêreld begroet

Feesgangers van regoor die wêreld het 2017 verwelkom met die geknetter vuurwerk en harde juigkrete en terselftertyd totsiens gesê aan ʼn jaar wat gevul was met politieke verrassings, langdurige konflikte en die dood van ʼn paar geliefde kunstenaars.

Hier is tien van AP Photos se mooiste kiekies van feestelikhede wêreldwyd.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

7 Kommentare

Cherokee ·

Geseënde Nuwe Jaar aan die Maroela Media Span en elk van die lesers, kommentators, hul gesinne en familie.

foxi ·

Feesvieringe van GELOOF….HOOP EN VREDE.
Ons wens Maroelamedia n wonderlike nuwe Jaar vir 2017 toe. N Jaar vir blywende nuus deur die wereld heen.
Al word van ons kommentaar nie gelewer nie, sê ons nogtans baie dankie vir jul gratis nuus aan ons. Voorspoed Maroela en hou die skryfpen regop.
Groete

DPJ ·

Hoop die mense wat van oggend fees gevier het is al weer op en wakker en kyk 2017 vierkantig in die oë.

sue-ann ·

Op en wakker! Nie so gelyk aan die handjievol mense in die erediens vanoggend nie

Jan ·

Die klappers het mens maar wakker gehou, vir lank, daarna moeilik aan die slaap geraak, eers laat opgestaan, voel nou nog geklap van die klappers. Die gesuis in my ore.

Delia ·

Nee wat Jan, het gisteraand geluister na Radio Pretoria se diens wat om 23h40 uitgesaai is – pragtige preek en klokslag middernag klaargemaak het…..kon rustig luister voordat die groot klapper aanslag begin het!
Voorspoedige Nuwe Jaar aan MM, al die lesers en kommentators word julle toegewens!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.