Foto’s: Ongeluk in China eis 43

Foto: Guo Guoquan, Asianewsphoto (China Daily)

Foto: Guo Guoquan, Asianewsphoto (China Daily)

Die dodetal van ʼn ongeluk op ʼn snelweg in China tussen ʼn bus en ʼn vragmotor wat vlambare vloeistof vervoer het, het Sondag tot 43 gestyg.

Xinhua-nuusagentskap het berig die vragmotor het omstreeks 03:00 agterin die bus vasgery. Die vragmotor se bestuurder en sy passasier is van die persone wat in die ongeluk gesterf het.

Xinhua sê die vlamme het altesaam vyf voertuie vernietig voordat dit vyf ure later geblus is.

Foto: Guo Guoquan, Asianewsphoto (China Daily)

Foto: Guo Guoquan, Asianewsphoto (China Daily)

china ongeluk nydailynews_com foto china daily

Foto: China Daily

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.