ʼn Yslike sinkgat het Dinsdag by ʼn kruising in Brooklyn, New York, ingeval. Die sinkgat het op die hoek van 5de Laan en 64ste Straat in Sunset Park ingeval. Volgens New York se brandweer (FDNY) is niemand in die voorval beseer nie.
[Foto’s] Sinkgat sluk kruising in
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Het jy gehoor?
Nou pra' jý
4 Kommentare
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
Dit lyk baie soos die slaggate op ons paaie . . .
Stem .Hulle moet nie klae nie ,hulle het net een.
Politieke ondergrawery
Dis van al die olie gas wat hulle so uitpomp uit aarde,dink ek begin alles inval nou.