[Foto’s] Sinkgat sluk kruising in

ʼn Yslike sinkgat het Dinsdag by ʼn kruising in Brooklyn, New York, ingeval. Die sinkgat het op die hoek van 5de Laan en 64ste Straat in Sunset Park ingeval. Volgens New York se brandweer (FDNY) is niemand in die voorval beseer nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

jacques ·

Dis van al die olie gas wat hulle so uitpomp uit aarde,dink ek begin alles inval nou.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.