Die supermaan in Spanje. Foto: AP Photo/Miguel Morenatti
Die maan het op 14 November die naaste aan die aarde beweeg die afgelope 68 jaar.
Die maan se baan om die aarde is effens ellipties en die maan het die afgelope jare steselmatig nader aan die aarde gekom, maar teen middel-November is die maan buitengewoon naby aan die aarde. Die volgende keer wat die maan só na aan die aarde kom, is in 2034. Op 14 Desember sien ons die laaste, die vierde, supermaan van die jaar.
Só het die supermaan in ander dele van die wêreld gelyk:
-
- Die supermaan in Pittsburgh, Pennsilvanië. Foto: AP Photo/Gene J. Puskar
-
- Die supermaan in Kansas City. Foto: AP Photo/Charlie Riedel
-
- Die supermaan in Toronto, Kanada. Foto: Frank Gunn/The Canadian Press via AP
-
- Die supermaan in Dubai. Foto: Xinhua/Zhang Shumin)(gj)
-
- Die supermaan in Nevada. Foto: Andy Barron/The Reno Gazette-Journal via AP
-
- Die supermaan in Kazakstan. Foto: AP Photo/Dmitri Lovetsky
-
- Die supermaan in Berlyn, Duitsland. Foto: Xinhua/Shan Yuqi)(yy)
-
- Die supermaan in San Francisco. Foto: AP Photo/Jeff Chiu
-
- Die supermaan in Nairobi, Kenia, Foto: Xinhua/Li Baishun
-
- Foto: Xinhua/Sadat
-
- Die supermaan in Kairo, Egipte. Foto: AP Photo/Nariman El-Mofty
-
- Die supermaan in Frankfurt, Duitsland. Foto: Xinhua/Luo Huanhuan)(yy)
-
- Die supermaan in Chennai, Indië. Foto: Xinhua/Stringer (gj)
-
- Die supermaan in San Diego. Foto: Peggy Peattie/San Diego Union-Tribune via AP
-
- Die supermaan in China. Foto: (Xinhua/Lian Yi) (mcg)
-
- Die supermaan in China. Foto: Xinhua/Li Xiang) (mp)
-
- Die supermaan in New York. Foto: AP Photo/Julio Cortez
-
- Die supermaan in Wisconsin. Foto: John Hart/Wisconsin State Journal via AP)
-
- Die supermaan in Milan, Italië. Foto: AP Photo/Luca Bruno
-
- Die supermaan in Kansas. Foto: AP Photo/Charlie Riedel
-
- Die supermaan in Philadelphia. Foto: AP Photo/Joseph Kaczmarek
-
- Die supermaan in New York. Foto: AP Photo/Julio Cortez
-
- Die supermaan in Kairo, Egipte. Foto: Xinhua/Ahmed Gomaa
-
- Die supermaan in Mianmar. Foto: Xinhua/U Aung)(gj)
-
- Die supermaan in Michigan in die VSA. Foto: Emily Rose Bennett/The Grand Rapids Press via AP
-
- Die supermaan in Michigan in die VSA. Foto: Emily Rose Bennett/The Grand Rapids Press via AP
-
- Die supermaan in Michigan in die VSA. Foto: Emily Rose Bennett/The Grand Rapids Press via AP
God het alles geskape en gesê dat dit goed is. Dankie aan elke fotograaf wat die skepping se wonder en wonders vir ons uitbeeld. Voorwaar asemrowend!
Wow dis asemrowend mooi. Dankie vir die deel daarin.
Dis mooi – nie net omdat die maan mooi geskape is nie, maar ook omdat mense mooi geskape is en self mooi skep.
WOW, dit is fantasties mooi. Ons kon nie die maan sien nie want dit was bewolk hier.
Baie duisend dankie vir die deel van die stunning foto’s.
Wow. God is groot en goed. Het laasnag so ingedoen gevoel met al die wolke, maar dankbaar vir die reen. Dankie vir vir die fotograwe, maar veral vir die skrywer van die artikel.
Dankie Maroela vir al die moeite, dit is werklik mooi en lekker om deel te wees!
Ongelukkig kon ons nie die mooi maan sien want GELUKKIG was daar welkome reënwolke wat dit verhoed het! So, dis lekker om wel mooi foto’s daarvan te kan sien!
God is groot. Hy het alles so mooi gemaak. Dankie onse Hemelse Vader dat U alles so mooi onderhou dat ons U grootheid deur alles kan sien . Sjoe dit is pragtig.
Asemrowend mooi. Dankie vir U skepping! AMEN!