[Foto’s] Tweede grootste diamant ontdek

Die 1 111 karaat diamant wat in November 2015 in Botswana ontdek is Foto: Lucara Diamond-korporasie

Die 1 111 karaat diamant wat in November 2015 in Botswana ontdek is Foto: Lucara Diamond-korporasie

Lucara Diamond-korporasie het vandeesweek ʼn 1 111 karaat diamant ontdek, die tweede grootste edelgesteentegehalte diamant wat nog ooit ontdek is.

Dit is die grootste diamant wat nog ooit deur ʼn moderne prosesseringsfasiliteit uitgehaal is.

Die diamant, 65 mm x 56 mm x 40 mm, is in die maatskappy se Karowe-myn in Botswana ontdek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

9 Kommentare

jongste oudste gewildste
Peet Schabort

Dink net as dit nou myne was dan sou ek . . . ag, kom ons vergeet daarvan . . .

SNEL

Goeie aarde, wat n pragtige klippie.

Akram

Genugtig. Dit is nou n KLIP daai.

Paul

Moet hom skenk vir zuma se hooftooisel

Eish!

Nkandla roep!