Foto’s: Vrou kruip op dak weg vir rower

ʼn Vrou van Kalifornië in die VSA het halfnaak op die dak gaan wegkruip nadat ʼn hawelose man by haar huis ingebreek het. Die voorval is op kamera vasgevang.

Metro berig dat Melora Rivera die 29-jarige hawelose man in haar huis betrap het waarna sy op die dak gaan wegkruip het. Foto’s wat van die voorval geneem is wys dat die rower haar egter tot die op die dak gevolg het.

Rivera kon daarin slaag om de polisie te ontbied. Die polisie was vinnig op die toneel en het Rivera na veiligheid gebring. Dit het egter meer oortuiging gekos om die man van die dak af te kry. Hy is later in hegtenis geneem en aangekla.

Lees meer hier.

Die foto’s is deur die gebruiker @Venice311 op Twitter gelaai:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

2Roedolf1 ·

Eina!! So lyk die waarheid daar oor die waters is hulle haweloos hier hoor ons die heeltyd dis agter geblewendes van apartheid se tyd en nooit hoor of sien jy die kleur van n verkragter,plaasmoordenaar en kindermolesteerder en moet die heeltyd hoor dis vermoedelik Roof

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.