Gesteelde Picasso as goedkoop Kersgeskenk teruggevind

'La Coiffeuse' . Foto: Amerikaanse departement van justisie

‘La Coiffeuse’ . Foto: Amerikaanse departement van justisie

’n Picasso wat in 2011 uit ‘n kunsmuseum in Parys voete gekry het, is in ‘n pakhuis in New York teruggevind.

Die doeaneplakker op die pakkie het aangedui dat dit ‘n Kersgeskenk ter waarde van €30 is.

Die skildery, die ‘La Coiffeuse’ (die kapper), is uit die Centre Pompidou, ’n vooraanstaande kunsmuseum gesteel, waar dit in daardie stadium in die stoor was. Die diefstal is eers bemerk toe ’n instansie die skildery wou leen.

Bronne: ANP en Trouw

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.