Die doeaneplakker op die pakkie het aangedui dat dit ‘n Kersgeskenk ter waarde van €30 is.
Die skildery, die ‘La Coiffeuse’ (die kapper), is uit die Centre Pompidou, ’n vooraanstaande kunsmuseum gesteel, waar dit in daardie stadium in die stoor was. Die diefstal is eers bemerk toe ’n instansie die skildery wou leen.
Bronne: ANP en Trouw