Gevangene sterf na hy 20 kondome sluk

Metamfetamien

Metamfetamien

‘n Thaise gevangene is dood nadat hy 20 kondome wat met die dwelmmiddel metamfetamien gevul was, gesluk het.

Ondersoekers vermoed dat een of meer van die kondome in sy maag gebars en tot sy dood gelei het, berig die Bangkok Post. Elk van die 20 konome was met 165g metamfetamien gevul.

Anukoon Pasook het glo die dwelmmiddels gesluk in ‘n poging om dit van tronkbewaarders weg te steek aangesien hy die volgende dag in ‘n hof sou verskyn.- Sapa

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Somerset (Sommie) Morkel ·

Het die arme drommel nie geweet hoe mens ‘n kondoom gebruik nie? Lol.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.