“Goudmyn” in ryke se maag

Argieffoto

Argieffoto

Chirurge het 12 klein goudstafies van saam 360 gram uit ‘n ryk Indiër se maag gehaal.

Die man het die goud in Singapoer ingesluk om dit uit die land te smokkel. Die man het van erge buikpyn gekla, en is daar tydens ‘n operasie op die “goudmyn” afgekom.

Dit het geblyk dat die man vir tien dae niks geëet het nie, en lakseermiddel gedrink het maar vergeefs.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Justi ·

Ai tog….hoe lekker lag ek nou. Het mense nog nie geleer dat enige skelm daad met pyne gepaard gaan nie?

Shannon ·

Hy wou die geld gaan bank vir sy kinders se onthalwe Kotie. Meer hardlywigheid as wat enige Boer al ooit vir sy kroos sou verdra.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.