Groot aardbewing naby Costa Rica

Costa Rica (Google Maps)

ʼn Aardbewing van 6.8 het Sondagaand naby die kus van Costa Rica, naby die hoofstad San Jose, plaasgevind.

Die aardbewing het 71 km suidwes van San Jose teen ʼn diepte van 10 km plaasgevind, het die Amerikaanse agentskap vir geologiese opname (USGS) gesê.

-Reuters

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.