Groot meer onder oppervlak van klein maan ontdek

Enceladus11396409231Die Cassini-ruimtetuig wat om Saturnus wentel, het vasgestel dat die pluime waterdamp wat van die klein planeet Enceladus se suidpool af opgeskiet word en reeds in 2005 waargeneem is, verband hou met ‘n meer onder die oppervlak wat tot vyf kilometer diep is, en ‘n rotsbodem het.

Die meer se watervolume vergelyk met dié van die Superior-meer, een van die Noord-Amerikaanse groot mere. Enceladus is net 500 kilometer in deursnee. Die water se kontak met die rotsbodem maak chemiese prosesse moontlik wat astro-bioloë opgewonde maak.

Lees meer hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.