Hier is die top-10 universiteite in die wêreld

Oxford-universiteit (Foto: MarlonRondal, Pixabay)

Die Times Higher Education-ranglys van die wêreld se voorste universiteite is pas vrygestel.

Altesaam 1 258 instellings wêreldwyd verskyn op die 2019-ranglys. Die Times Higher Education World University Rankings bied die volledige lys van die wêreld se beste universiteite wat volgens onderrig, navorsing, aanhalings (“citations”), internasionale uitkyk en bedryfsinkomste geëvalueer is.

Hiermee die lys van top-10 universiteite in die wêreld:

1 University of Oxford, Verenigde Koninkryk
2 University of Cambridge, Verenigde Koninkryk
3 Stanford University, VSA
4 Massachusetts Institute of Technology, VSA
5 California Institute of Technology, VSA
6 Harvard University, VSA
7 Princeton University, VSA
8 Yale University, VSA
9 Imperial College London, Verenigde Koninkryk
10 University of Chicago, VSA

Klik hier om die lys van die top- Suid-Afrikaanse universiteite op die ranglys te sien
Klik hier om die volledige ranglys van universiteite wêreldwyd te sien.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

10 Kommentare

PJC ·

Ja Andrea na alles wat die afgelope tyd by ons universiteite gebeur het en nog steeds gebeur wonder ek ook wat die wêreld van ons dink.

Ronnie ·

Soos ANC tekere gaan moes ons nr 1 gewees het met ons briljante opleiding stelsel veral TUT

Graham ·

Interessant, die meerderheid van hul is in die VSA… Ek sal nou nie juis sê Stellenbosch se posisie op die ranglys is enigsins indrukwekkend….

Student ·

LMGA… En tog oorweeg die leiers van die patetiese land nog dommer besluite en plaas die onderwys ministers nog meer druk o fie onderwysers om te presteer. Maar tog belsuit hulle op moedertaal onderrig in tale wat nie eintlik erken word buite die grense nie. Hoe dink hulle, hoe verswak hulle die graad van uitslei elke jaar… hoe kand Tersiêre inrigtings met wêreld klas inrigtings kompenteer wanneer plaaslike idiote kla,oor die verlede van 38 amper 40 jaar terug…
Verbysterend

Klippie ·

Universiteit Stellenbosch beklee hoegenaamd nie n goeie posisie nie, ten spyte van die feit dat die Stellenbosse Afrikaners al vir 18 jaar poog om dit n “uitnemende” Engelse universiteit te maak. Ek sal graag wil weet waar moedertaalonderrig inpas ten opsigte van hierdie lys. Word daar enigsins onderskeid getref tussen die Engelssprekende en nie-Engelssprekende wêreld?

Dowwe ·

Als “wit” universiteite ? Wanneer kom kwotas om universiteite uit Afrika op die lys te kry? En ek dog Asie se mense is baie slim, waarom is geen universiteit uit die ooste daar nie?

waarheid ·

Eers as politiek nie by US betrokke is nie sal hulle opskuif. Hulle is in die anc se sak – en veral de villiers en dit kniehalter US se posisie.
Daar is baie wat deur hom sien – behalwe hyself.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.