Hond het twee snoete!

"Two nose Toby" soos hy deur die skuiling gedoop is

“Two nose Toby” soos hy deur die skuiling gedoop is

ʼn Rondloperhond wat na ʼn diereskuiling in Kalifornië in Amerika gebring is, het twee neuse.

Dié besonderse skaaphond is op ʼn grondpad opgespoor en word deur die plaaslike dierebeskermingsvereniging aangehou totdat hy opgeëis word.

Die hond het nie ʼn ingeplante spoorskyfie nie en is moontlik iemand se troeteldier wat vermis geraak het.

Klik hier om ‘n video van dié vrolike hond te sien.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.