‘Kersvader’ skiet 39 dood in Istanbul-nagklub

Nooddienste op die toneel by die nagklub. Foto: Via BBC

Nooddienste op die toneel by die nagklub. Foto: Via BBC

Minstens 39 mense is dood en 69 beseer in ʼn aanval in die vroeë oggendure op ʼn nagklub in Istanboel in Turkye.

Die aanvaller was glo geklee in ʼn kersvaderpak toe hy op mense in die Reina-nagklub in die Besiktas-gebied losgebrand het. Hy het glo Arabies gepraat en ʼn aanvalsgeweer gebruik.

Vasip Sahin, die goewerneur van Istanboel, het die voorval as ʼn terreurdaad bestempel.

Volgens die nuusagentskap Reuters soek die polisie nog na skieter.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

12 Kommentare

jongste oudste gewildste
zoom zoom

Don’t trust Santa ? Claus

Justice

`n Uiters gemene en lafhartige daad op `n sagte teiken. `n Skandvlek op die naam van die tereurgroep wat nou weereens met absolute heiligheid en trots aanspreeklikheid sal aanvaar.

BS

Santa Claus of Satan Lucas. Hoewel vermom kan net radical Islam wees.

foxi

Hoe wreed kan die mensdom net nie wees nie!!!!!n mens voel net stukkend……..

Grotman

Hey BS! Speel jy scrable? Dis nie Satan Lucas nie my ou! Dis satan claws en ek verstaan santa se probleem. Hy het ge crack na al die jare se harde werk en die klomp moes lankal in die bed gewees het!