‘Kersvader’ skiet 39 dood in Istanbul-nagklub

Nooddienste op die toneel by die nagklub. Foto: Via BBC

Nooddienste op die toneel by die nagklub. Foto: Via BBC

Minstens 39 mense is dood en 69 beseer in ʼn aanval in die vroeë oggendure op ʼn nagklub in Istanboel in Turkye.

Die aanvaller was glo geklee in ʼn kersvaderpak toe hy op mense in die Reina-nagklub in die Besiktas-gebied losgebrand het. Hy het glo Arabies gepraat en ʼn aanvalsgeweer gebruik.

Vasip Sahin, die goewerneur van Istanboel, het die voorval as ʼn terreurdaad bestempel.

Volgens die nuusagentskap Reuters soek die polisie nog na skieter.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

12 Kommentare

Justice ·

`n Uiters gemene en lafhartige daad op `n sagte teiken. `n Skandvlek op die naam van die tereurgroep wat nou weereens met absolute heiligheid en trots aanspreeklikheid sal aanvaar.

BS ·

Santa Claus of Satan Lucas. Hoewel vermom kan net radical Islam wees.

Cherokee ·

Radikaal sê jy? Daar is nie werklik verskil tussen moslems – ‘n moslem is ‘n moslem, hetsy ‘radikaal’ of nie. Geen moslem spreek ooit afkeur uit teenoor die moordenaars in hul geledere.

foxi ·

Hoe wreed kan die mensdom net nie wees nie!!!!!n mens voel net stukkend……..

Grotman ·

Hey BS! Speel jy scrable? Dis nie Satan Lucas nie my ou! Dis satan claws en ek verstaan santa se probleem. Hy het ge crack na al die jare se harde werk en die klomp moes lankal in die bed gewees het!

Koos ·

Die bybel leer ons die pad na die vederf is groot en wyd en baie goddeloses sal dit bewandel. Prys die naam van Jesus!!!!

miv ·

alle lande moet in die toekoms ‘n verbod plaas op enige vermomming in die openbaar. As iemand nou die begeerte het om kersvader of die tandemuis ens. uit te beeld, laat hy/sy dit maar gerus tuis doen waar hy sy eie mense kan vermaak.

aloys ·

Vermomming verbod ? In ons Wes-Europa lande mag soldate buite die kazernes nie in uniform wees nie. Hulle is al aangeval en dood gemaak soos in Engeland.

CHRISTA ·

Die terroriste kan hulleself ook as moslemvroue vermom met die volle bedekking wat die moslemvroue gedwing word om te dra as hulle buite hulle wonings beweeg.

Andre ·

Ons het net so ‘n groot probleem met mense wat hoodi’s dra … hulle bedek hulle koppe en gesigte sodat hulle nie uitgeken kan word nie. Kyk maar alle kamera opnames van misdadigers wys hulle dra ‘n hoodi.
Enige bedekking van ‘n persoon se gesig behoort ook in SA verbied te word.

Die sg TERREURDADE in Europa eis baie minder lewens as SA se padongelukke in Desember alleen!!! Taxi drywers is TERRORISTE?

Die sg OORLOG teen terreur eis baie minder lewens oor 10 jaar as SA se moordsyfer van 20 000 vermoordes in EEN jaar.

Ons in SA is midde in ‘n burgeroorlog (terroriste oorlog) wat baie groter LEWENSVERLIES tot gevolg het as die terreuroorloë van die wêreld.

Maar SA se lewensverlies haal nie die hoofstroom media nie. Niemand steur hulle aan verlore menselewens in SA nie!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.