Die alombekende beeld, Christus die Verlosser, in Rio de Janeiro in Brasilië vier vanjaar sy 90ste bestaansjaar. Ter voorbereiding van dié mylpaal, wat in Oktober gevier word, ondergaan die beeld hewige herstelwerk.
Hier is ʼn paar pragfoto’s van dié beeld.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
7 Kommentare
Werklik mooi en wens SA kon eerder Christelike beelde oprig bo die terroriste wat hulle oral wil vereer
Was al daar dit is regtig iets om te aan skou.
Wow
Was al daar. Dit is AWESOME verby!!
Daardie eerste foto lyk asof Hy opvaar hemel toe. Pragtig!