Lugaanvalle op IS uitgevoer

Twee F-15E Strike Eagles van die Amerikaanse Lugmag  in Irak Foto: Matthew Bruch

Twee F-15E Strike Eagles van die Amerikaanse Lugmag in Irak Foto: Matthew Bruch

Die Amerikaanse departement van verdediging het Vrydag bevestig dat sy weermag 10 lugaanvalle in Irak en Sirië uitgevoer het.

Die lugaanvalle is Donderdag en Vrydag teen Islamitiese Staat-teikens uitgevoer en ʼn aantal IS-voertuie is vernietig of beskadig.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.