Massaskietery by nagklub in Orlando

Orlando-polisie bevestig die skietery by Pulse-nagklub in Orlando, Florida (Orlando-polisie, Twitter)

Orlando-polisie bevestig die skietery by Pulse-nagklub in Orlando, Florida (Orlando-polisie, Twitter)

JONGSTE: Minstens 50 persone is dood en 53 beseer. Lees meer.

Volgens plaaslike berigte is meer as 25 persone geskiet en verskeie gyselaar geneem ná gewapende mans by ʼn gay nagklub in Orlando, Florida, losgebrand het.

Volgens berigte op sosiale media is meer as 25 persone by Pulse Orlando geskiet en die polisie het verskeie beserings bevestig.

“Almal kom uit Pulse uit en bly hardloop,” lui ʼn Facebook-plasing net ná die aanvallers toegeslaan het.

Die polisie in Orlando het inwoners versoek om uit die gebied weg te bly.

Een ooggetuie het gesê meer as een skieter het op die nagklub toegeslaan waar meer as 100 mense die aandjie uit geniet het.

Maroela Media het vroeër berig die sangeres Christina Grimmie is oorlede ná ʼn aanhanger haar Vrydagaand drie keer geskiet het terwyl sy handtekeninge uitgedeel het ná ʼn konsert ook in Orlando, Florida. Lees meer.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

6 Kommentare

Rynhardt ·

DIE SKIETERY BY ORLANDO, FLORIDA GEE HILLARY CLINTON NOU GENOEG SKIETGOED, WANT SY WIL HELE VSA ONTWAPEN MET SY OOPGRENSE VAN 40MILJOEN ONWETTIGE IMMIGRANTE!

Cherokee ·

Inteendeel, dit gee Donald Trump skietgoed want hy wil van die moslems ontslae raak.

John ·

Die VSA het Trump bitter nodig. ‘n Oumatjie is nie mans genoeg vir die gevare wat terrorisme vir die Weste inhou nie. Met nat hare in haarrollers onder die haarkapper se droer wanneer ‘n ramp dreig, is om te minste te se ‘n ‘scary’ scenario.

Veritas ·

John die Jode wat die VSA regeer, sal nooit toelaat dat Donald Trump president word nie. Clinton is hulle uitverkore marionet en hulle sal seker maak dat sy aan bewind kom.Die kieserskorps in die VSA is net so beinvloedbaar as dié in SA.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.