Meer as 11 000 vlugtelinge kom in Duitsland aan

Argieffoto van vlugtelinge Foto: picture-alliance/dpa/S. Hoppe

Argieffoto van vlugtelinge Foto: picture-alliance/dpa/S. Hoppe

Meer as 11 000 vlugteling het die afgelope naweek in die suide van Duitsland in Beiere aangekom, het die federale Duitse polisie Maandag gesê.

Die vlugtelinge het oor die grens van Oostenryk beweeg, het ʼn woordvoerder van die federale polisie aan ʼn plaaslike radiostasie gesê. Hy het bygevoeg sommige van die vlugtelinge het die aand buite geslaap, en gesê “die polisie doen alles in hul vermoë”.

Volgens die woordvoerder is dit nou nodig om vlugtelinge, wat oor grensstreke gekom het, elders te huisves, om plek te maak vir vlugtelinge wat pas oor die grens aankom.

“Ons verwag ʼn probleem. Ons kan nie tans die vlugtelinge-toeloop hanteer nie,” het die woordvoerder verduidelik.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

14 Kommentare

Leendert van Oostrum ·

Die Afrikaans vir die Engelse “Bavaria” is “Beiere” (Duits: “Bayern”).

Sune van Heerden ·

Dagsê Leendert

Ons vra om verskoning vir die oorsig. Die berig is gewysig.

Groetnis
Suné
nms Maroela Media

Leendert van Oostrum ·

Dankie, Suné – mens weet dit gaan dikwels haastig daar, so mens probeer maar help :-)

Nan ·

So julle gaan dit nie publiseer!??? Die Frau ek bedoel Fraud wat Duitsland regeer hoort agter tralies vir hoof verraad!

Pieter V ·

Dis reg Angela Merkel ontvang daardie mense met oop arms moet nie glo almal is vlugtelinge, vir die meeste van hulle is dit n kans om op die weste te teer ,want die moslems glo dat die gasheer land vir hulle moet sorg.
Hoekom wil geen Arabierse land hulle ontvang nie? nie eers Egipte wil die Palestyne in Egipte he nie.

Rynhardt ·

Duitsland en Europa se probleme met vlugtelinge gaan drasties vererger!Talle moslem-leiers dring daarop aan om alles gratis te ontvang.Van die moslem-leiers het in openbaar al verkondig:”Ons is hier in Europa om met jul blanke nasies te vermeng”.Iran gaan nog sy stem dik maak teenoor Europa.Europa se donkerste priode het aangebreek.Die Woord spel twee belangrike gebeure uit.Daniel11:40 praat dat die koning van die Noorde(dit is Duitsland en die Heilige Romeinse Ryk)bestaande uit 10Europese nasies gaan bots met die koning van die Suide(dit is Iran)-n 2000jaar oue voorspelling en die begin van derde wereldoorlog,wat die Here aan die profeet Daniel opgedra het.In hierdie ontstuimige priode sal Duitsland op soek wees na n sterk leier.Daniel 11vers21 praat juis van die leier(tweede Hitler?)wat skielik en onverwags sy opwagting gaan maak om Duitsland te kom lei.Neem in ag dat die wereld se skuld beloop op meer as $76 triljoen waaruit hy nie kan kom nie.Die vlugtelinge oor Europa en Duitsland vererger dinge drasties!Die poppe gaan begin dans!

Stefaan ·

Dit is presies wat Oom Siener voorspel het. Engeland se beurt kom ook.

jacques ·

Baie waar wat jy se.Ek het gesien die duitsers het nou die dag geskree Putin na Berlyn en Merkel na Siberia,baie snaaks om te hoor een nasie skree om hulp vir n ander land se presedent.

Boesmaninduitsland ·

Aber die Leute haben keine andere Möglichkeit. Ich sehe jedentag hier wie die Flüchtlinge hier überleben. Das leben ist schwer für die.

jacques ·

Help nie meer om komentaar te gee hier nie niks word mee geplaas nie,baie snaakse nuusplek die,want ek het niks snaaks gese nie.

Sune van Heerden ·

Dagsê Jacques

Ek vra om verskoning dat jou kommentaar nie vinnig op die webwerf verskyn het nie. Dit het ongelukkig deur die outomatiese filtreerstelsel vir een of ander rede in die “spam”-vouer beland en ons het dit nou eers opgemerk. Dit is goedgekeur en verskyn nou op die webwerf.

Groetnis
Suné
nms Maroela Media

Piet ·

Dit is net interessant om te sien hoe akkuraat Nicolaas van Rensburg hierdie gebeure voorspel het met die gawe wat God aan hom gegee het,

heni seemann ·

voorspellers se doel dien meestal die verspreiding van onsekerheid van mense wat labiel is…

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.