Meer as ‘n kwart van Japan-bevolking ouer as 65

Pendelaars by 'n treinstasie in Tokyo Foto; Toshiyuki Aizawa/Bloomberg

Pendelaars by ‘n treinstasie in Tokyo Foto; Toshiyuki Aizawa/Bloomberg

Meer as ʼn kwart van Japan se bevolking is ouer as 65, volgens nuusberigte wat Maandag vrygestel is.

Dit is ʼn toename van 0.9% sedert verlede September en verteenwoordig ʼn bykomende 1.11 miljoen mense, volgens amptelike data wat deur die Kyodo-nuusagentskap vrygestel is.

Die toename word verklaar deur die aantal babas wat teen die einde van die Twee Wêreldoorlog gebore is, aldus die verslag.

Die ministerie van binnelandse sake het Sondag ook bevestig altesaam 32.96 miljoen mense, of 25.9% van die bevolking in Japan is nou ouer as 65.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Elfie ·

Oues word nie soos in RSA in hul huise of deur plaasaanvalle vermoor nie, dis hoekom

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.