Merkel verwerp voorstel oor vlugteling-beperking

Angela Merkel

Angela Merkel

Angela Merkel, die Duitse kanselier, het Maandag ʼn voorstel van die leier van ʼn Beierse politieke party verwerp wat die aantal vlugtelinge wat Duitsland jaarliks betree, tot 200 000 sal beperk.

“Dit is nie die kanselier se posisie nie,” het haar woordvoerder, Steffen Seibert, gesê. Hy verwys na ʼn voorstel wat Horst Seehofer, eerste minister van Beiere en hoof van die Christlich-Soziale Union (CSU), susterparty van Merkel se Christlich Demokratische Union (CDU), Sondag gemaak het.

“Ons is oortuig daarvan dat ʼn beperking op die aantal vlugtelinge nie haalbaar is op ʼn nasionale vlak nie,” het Seibert verduidelik. Hy het gesê die vlugtelingekrisis is ʼn Europese probleem wat slegs deur kwotas deur die Europese Unie aangespreek kan word, wat die oorsaak van migrasie en streng beheer van die EU se grense sal verlig.

“Dit sal daartoe bydra dat die aantal nuwe aankomelinge beduidend en volhoubaar verminder sal word waar onwettige migrasie, wettige migrasie word.”

Seehofer is ʼn doring in Merkel se vlees te midde van druk van sy konserwatiewe kiesers om die ongekende invloei van migrante, wat hoofsaaklik die grense in Beiere oorsteek, te beperk.

Volgens beamptes in Beiere het 1.1 miljoen vlugtelinge en migrante in 2015 in Duitsland aangekom. Die meerderheid van migrante vlug voor konflik in die Midde-Ooste.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

21 Kommentare

anna ·

sy kan nie teruggaan op haar woord nie. sy het al wat leef en beef mos ingenooi. sy wil ook in obama se goeie boekies bly want hy is mos moslem. groot probleme is klaar sigbaar en groter probleme kom nog.

Neil ·

Jy is so reg, die klomp hier in Duitsland is nie baie happy nie.

chrisp ·

Die meerderheid “vlugtelinge” is jong sterk mans(kyk na die fotos).Waar is die vlugtelinge wat eintlik meer moet bestaan uit vrouens en kinders?Ek se weer,die meeste is nie vlugtelinge nie ,dit spreek van self uit die fotos.Voeg daarby dat party selfs erken hulle gaan die Duitsers uitteel met hulle(duitse vrouens).Een so persoon se verder die Duitsers neem een vrou en kry een kind terwyl hulle vier vrouens vat en by elk vier kinders verwek.

Vrouw Merkel is besig om haar land in ‘n rasse en moslem konflik in te bestuur.Waarom sy dit doen kan ons seker net raai.Net soos die onderhandelaars hier geweet het wat kom is ek oortuig sy weet ook.Onnosel is sy nie massogisties dalk? Nee ek betwyvel dit ook.

Interessante tye voorwaar.

Jannes ·

Merkel, jy speel in die hande van die Anti Chris. Die optredes is duisende jare gelede reeds voorspel en jy ignoreer dit.

Deon ·

Jy kan mos nie mense soos daai wild en wakker die land laat inkom nie! Ons moet visas he om daarteen te mag gaan vir vakansie en hulle stap net in en word n Las vir die land.

DPJ ·

Jy kan nie links en regs vreemdelinge in jou land toelaat. Wat van jou eie mense wat jou ingestem het en jy beloof het om te beskerm. Waarom dan ‘n weermag en grens beheer waarop miljoene spandeer word?

DPJ ·

Jy kan nie links en regs mense toelaat nie, wat van die mense wat jou daar gestel het om hulle veiligheid te beskerm?
Wat van die miljoene wat aan weermag en grensbebeheer besteë word vir jou mense se veiligheid?

chrisp ·

Die meerderheid “vlugtelinge” is jong sterk mans(kyk na die fotos).Waar is die vlugtelinge wat eintlik meer moet bestaan uit vrouens en kinders?Ek se weer,die meeste is nie vlugtelinge nie ,dit spreek van self uit die fotos.Voeg daarby dat party selfs erken hulle gaan die Duitsers uitteel met hulle(duitse vrouens).Een so persoon se verder die Duitsers neem een vrou en kry een kind terwyl hulle vier vrouens vat en by elk vier kinders verwek.

Vrouw Merkel is besig om haar land in ‘n rasse en moslem konflik in te bestuur.Waarom sy dit doen kan ons seker net raai.Net soos die onderhandelaars hier geweet het wat kom is ek oortuig sy weet ook.Onnosel is sy nie massogisties dalk? Nee ek betwyfel dit ook.

Interessante tye voorwaar.

Thys ·

Hierdie is ‘n invation wat onder die dekmantel van vlugtelinge gedoen word. Europa moet wakker word.

Gerhardt ·

Frau Merkel is opgelei in die DDR, ek kan nie glo die Duitsers vertrou haar nie. Sy speel met vuur. Of is goedkoop arbeid die lokaas?

chrisp ·

Probeer nou vir die derde keer in drie ure?

Die meerderheid “vlugtelinge” is jong sterk mans(kyk na die fotos).Waar is die vlugtelinge wat eintlik meer moet bestaan uit vrouens en kinders?Ek se weer,die meeste is nie vlugtelinge nie ,dit spreek van self uit die fotos.Voeg daarby dat party selfs erken hulle gaan die Duitsers uitteel met hulle(duitse vrouens).Een so persoon se verder die Duitsers neem een vrou en kry een kind terwyl hulle vier vrouens vat en by elk vier kinders verwek.

Vrouw Merkel is besig om haar land in ‘n rasse en moslem konflik in te bestuur.Waarom sy dit doen kan ons seker net raai.Net soos die onderhandelaars hier geweet het wat kom is ek oortuig sy weet ook.Onnosel is sy nie massogisties dalk? Nee ek betwyfel dit ook.

Interessante tye voorwaar.

Elaine ·

Chrisp, ek het jou comment nou al drie keer gelees. Al drie is daar.

Trolle ·

Daai vrou is nie n gebore duitser nie gaan kyk watse ras sy is,ek mag dit nie se op forum se nie anders sensor hulle my weer.

GES ·

Trolle – Ek kon niks vreemd vind. Sy is in Humburg gebore (1954). Haar pa was ‘n pastor van die Lutherse kerk maw sy het in ‘n Christen huis groot geword. Dit lyk alles reg of mis ek iets.

Die feit bly staan sy is besig om haar volk uit te verkoop. Ek het nogal begrip vir die konserwatiewe Christen duitser se kommer en smart. Ons volkie het ook die selfde lot gesmaak. Daar is nie ‘n manier wat enige iemand hierdie storie sal oorleef nie. Dit beteken net een ding, ons sal die Here se hand baie stewig moet vashou.

Shannon ·

1 000 000 “vlugtelinge” !!
En daar sal nie roof wees nie, daar sal nie verkragting plaas vind nie, en geen geweld nie ?
En geen teroristiese massa moord nie ?
Soos wat reeds die geval is.

Nico K ·

Ek dink julle is onnodig negatief teenoor Merkel. Die waarheid is dat sy voldoen aan die internasionale ooreenkomste oor hoe om vlugtelinge te hanteer. Duitsland het daardie ooreenkomste onderteken. (En dit is heel waarskynlik deur die Weste opgestel. ) Anders as Suid-Afrika voldoen sy nou bloot aan die ooreenkoms wat sy self onderteken het. Sy doen wat sy glo is reg.

Johannes Meintjes ·

Maar niemand wil kyk na die oorsaak van die vlugtelingprobleem nie, naamlik swak en gefaalde regerings, – ‘n onding en ongeregtigheid waaronder Afrika ook baie swaar trek.

Marous ·

Al hierdie lande gaan in hulle hande huil…. Merkel gaan nie vir ewig daar wees nie maar die besluit wat sy namens haar volk geneem het wel. Frankryk se regses is klaar besig om onkeerbare steun te werf hieroor, Die getal Republikeine in VSA groei by die dag. Die aanvalle in Frankryk en VSA was afgemaak deur die Nuwe Era linkses as nie die skuld van vlugtelinge nie , maar mense wat wettig in die land is??? Hoeveel gevaarliker will hulle dit nog maak???? Hul sotlike besluite raak nie net hulself nie maar ook die res van die wereld! Hierdie ding is baie donkerder as net humanitere besluitneming….

Pieringoog ·

Haat en wrewel teenoor Moslems neem wêreldwyd toe. Oorweeg die moontlikheid dat dit net die laaste been van ‘n uitwissingsplan teen die Moslems is wat al met die inval van Irak begin het. Dan lyk Merkel heel anders nê.

anna ·

Daar was reeds verkragtings op Christen vroue maar dit word nie in die media geplaas nie. Ek kry my inligting van iemand wat ek ken wat daar woon.
Hulle mag dit nie publiseer nie.
Arme Duiters.
Daar gaan defnitief iets soos ‘n groot sweer daar oopbars en dan is die gort gaar.

Johan Louw ·

Daar word baie daaroor berig anna, Reuters het net weer vandag daaroor berig.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.