Moslems, in elk geval dié van die Verenigde Arabiese Emirate, mag glad nie na Mars reis nie, het ‘n Fatwa-kommissie van dié land beslis.
Die kommissie het bevind dat die reis na Mars lewensgevaarlik is, en daarom kan dit nie deur die Islam geregverdig word nie. Dié verbod is uitgereik nadat talle Moslems, waaronder honderde van Saoedi-Arabië, aansoek gedoen het om 2024 met die Nederlandse entrepreneur, Bas Lansdorp, se eenrigtingekspedisie na Mars, bekend as Mars One, onder die uitverkorenes te tel.
Bron: Khaleej Times
Ons het nie nog moslems daar ook nodig nie.Dan sal hulle eers uit moor om gouer by hul 79 maagde uit te kom.Mars is glo nader aan die hemel as die aarde.
Die reis na Mars is lewensgevaarlik? Nooit!! Wat is ‘n bondel plofstof om jou lyf dan? Wonder maar net…….
Dalk moet hulle juis van hul vele belhammels op so n eenriging toer stuur.