Oscars 2017: Hier is die benoemings

Die Oscar-benoemings is Dinsdag regstreeks uit Hollywood bekendgemaak (Foto: Facebook)

Die Oscar-benoemings is Dinsdag regstreeks uit Hollywood bekendgemaak (Foto: Facebook)

Die benoemings vir die 89ste Oscar-toekennings is Dinsdag regstreeks uit Hollywood bekendgemaak.

Gunstelinge onder vanjaar se benoemings, is die flieks Moonlight, Manchester by the sea en La La Land.

La La Land swaai vanjaar die septer met 14 benoemings. Moonlight het agt benoemings en Manchester by the sea ses. Die enigste twee ander flieks wat in die geskiedenis van die Oscars vantevore 14 benoemings ontvang het, was Titanic en All about Eve.

Benoemdes wat ook al voorheen vir dié gesogte toekennings benoem is of ‘n Oscar gewen het, sluit onder meer in Emma Stone (benoem vir Birdman in 2015), Meryl Streep (drie Oscars en 13 benoemings), Denzel Washington (twee Oscars en vier benoemings) en Natalie Portman (een Oscar en twee benoemings).

Die toekennings word op 26 Februarie by die Dolby-teater in Hollywood uitgedeel.

Star Trek Beyond (Foto: Facebook)

Star Trek Beyond (Foto: Facebook)

Beste algehele fliek

  • Arrival
  • Fences
  • Hacksaw Ridge
  • Hell or High Water
  • Hidden Figures
  • La La Land
  • Lion
  • Manchester by the Sea
  • Moonlight

Beste akteur

  • Casey Affleck, Manchester by the Sea
  • Andrew Garfield, Hacksaw Ridge
  • Ryan Gosling, La La Land
  • Viggo Mortensen, Captain Fantastic
  • Denzel Washington, Fences
Moana (Foto: Facebook)

Moana (Foto: Facebook)

Beste aktrise

  • Isabelle Huppert, Elle
  • Ruth Negga, Loving
  • Natalie Portman, Jackie
  • Emma Stone, La La Land
  • Meryl Streep, Florence Foster Jenkins

Beste manlike byspeler

  • Mahershala Ali, Moonlight
  • Jeff Bridges, Hell or High Water
  • Lucas Hedges, Manchester by the Sea
  • Dev Patel, Lion
  • Michael Shannon, Nocturnal Animals

 

Beste vroulike byspeler

  • Viola Davis, Fences
  • Naomie Harris, Moonlight
  • Nicole Kidman, Lion
  • Octavia Spencer, Hidden Figures
  • Michelle Williams, Manchester by the Sea
Manchester by the sea (Foto: Facebook)

Manchester by the sea (Foto: Facebook)

Beste regisseur

  • Arrival – Denis Villeneuve
  • Hacksaw Ridge – Mel Gibson
  • La La Land – Damien Chazelle
  • Manchester by the Sea – Kenneth Lonergan
  • Moonlight – Barry Jenkins

Beste buitelandse fliek

  • Land of Mine
  • A Man Called Ove
  • The Salesman
  • Tanna
  • Toni Erdmann

Beste animasiefliek

  • Kubo and the Two Strings
  • Moana
  • My Life as a Zucchini
  • The Red Turtle
  • Zootopia
La La Land (Foto: Facebook)

La La Land (Foto: Facebook)

Beste animasie-kortfliek

  • Blind Vaysha
  • Borrowed Time
  • Pear Cider and Cigarettes
  • Pearl
  • Piper

Beste aangepaste draaiboek

  • Arrival
  • Fences
  • Hidden Figures
  • Lion
  • Moonlight

Beste oorspronklike draaiboek

  • Hell or High Water deur Taylor Sheridan
  • La La Land deur Damien Chazelle
  • The Lobster deur Yorgos Lanthimos en Efthimis Filippou
  • Manchester by the Sea deur Kenneth Lonergan
  • 20th Century Women deur Mike Mills

Beste Kinematografie

  • Arrival
  • La La Land
  • Lion
  • Moonlight
  • Silence
  • Fire at Sea
  • I Am Not Your Negro
  • Life Animated
  • OJ: Made in America
  • 13th
Arrival (Foto: Facebook)

Arrival (Foto: Facebook)

Beste kostuumontwerp

  • Allied
  • Fantastic Beasts
  • Florence Foster Jenkins
  • Jackie
  • La La Land
  • Makeup
  • A Man Called Ove
  • Star Trek Beyond
  • Suicide Squad

Beste grimering en haarstilering

  • A Man Called Ove
  • Star Trek Beyond
  • Suicide Squad

Beste oorspronklike klankbaan

  • ”Jackie” deur Mica Levi
  • “La La Land” deur Justin Hurwitz
  • “Lion” deur Dustin O’Halloran and Hauschka
  • “Moonlight” deur Nicholas Britell
  • “Passengers” deur Thomas Newman

Beste dokumentêre rolprent

  • Fire at Sea
  • I Am Not Your Negro
  • Life Animated
  • J.: Made in America
  • 13th
Moonlight (Foto: Facebook)

Moonlight (Foto: Facebook)

Beste dokumentêre-kortfliek

  • Extremis
  • 1 miles
  • Joe’s Violin
  • Watani: My Homeland
  • The White Helmets

Beste redigering

  • Arrival
  • Hacksaw Ridge
  • Hell or High Water
  • La La Land
  • Moonlight

Beste oorspronklike temaliedjie

  • “Audition” uit La La Land
  • “Can’t stop the Feeling” uit Trolls
  • “City of Stars” uit La La Land
  • “The Empty Chair” uit Jim, the James Foley Story
  • “How Far I’ll Go” uit Moana
Passengers (Foto: Facebook)

Passengers (Foto: Facebook)

Beste produksieontwerp

  • Arrival
  • Fantastic Beasts and Where to find Them
  • Hail, Caesar!
  • La La Land
  • Passengers

Beste aksie-kortfliek

  • Ennemis Interieurs
  • La femme et Le TGV
  • Silent NIghts
  • Sing
  • Timecode

Beste klankredigering

  • Arrival
  • Deepwater Horizon
  • Hacksaw Ridge
  • La La Land

Beste klankvermenging

  • Arrival
  • Hacksaw Ridge
  • La La Land
  • Rogue One: A Star Wars Story
  • 13 Hours: The Secret Soldiers of Benghazi

Beste visuele effekte

  • Deepwater Horizon
  • Doctor Strange
  • The Jungle Book
  • Kubo and the Two Strings
  • Rogue One: A Star Wars Story

 

Bron: CBS News

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae