Die drie mans is Dinsdag as vermis aangemeld nadat hul boot nie op die Mikronesiese eiland, Weno, opgedaag het nie. Die mans is egter Vrydag gevind nadat ʼn vliegtuig van die Amerikaanse vloot die woorde ‘HELP’ op die strand van die eiland Fanadik opgemerk het.
Die eiland, wat ook deel is van die eilandstaat Mikronesië, is onbewoon. Die drie mans het die woord ‘HELP’ met palmboomblare op die strand uitgespel. Die vliegtuig het by nadere ondersoek die drie mans in oranje-reddingsbaadjies op die strand opgemerk.
Volgens berigte het die mans geen ernstige beserings opgedoen nie.
…hulle het gedoen dit wat hulle kon om hulself te red …en dit het gewerk! Ek sou skryf …’Bring Beer’!
Daar was die storie van die plesierboot wat een keer per jaar op sy roete by ‘n eiland verbygevaar het en dan het die mense op die boot die aandag van die skeepskaptein gevestig op die man wat vir ‘n vale handeswaaiende op die strand hardloop.
Die kaptein se antwoord was : “Ek weet net dat hy verlede jaar ook daar was en langs die strand gehardloop het met ons verbyvaart”.
Lol.. Dom kaptein
Daai kaptein is suinig met sy bier….
Dit laat my klink soos die Fliek Cast Away… wat n ongelooflikke Fliek was dit nie…. So bly dat die HELP teken hul gered het, Ek sou graag nog langer op die Eiland wou bly”? Vergeet van die Bier”’ bring die Coctails””’
Gesiggie – vergeet van bier en coctails – bring boeke en choccies!
Dink dis die top punt van verligting as jy sien daar kom hulp.
Kyk, ek is bitter lief vir visvang, maar as dit nie vir I&J was nie, sou ek nooit die smaak van vis geken het nie; so as ek op n eiland moet uitspoel hoop ek daar is vrugtebome anders is dit tickets met my of ek moet ook binne drie dae gered word.
Minister Sisulu kan daar gaan HOPhuise bou . . .
Eish!! Ons gaan sukkel met die transport.
Wat?!?!?! HOP – Huise?? Sodat hulle die eiland ook soos sprinkane kan verwoes?
Ek gaan nou google oor daai eiland. Soek hoeka n plek waar ons kan gaan wegkruip vir sprinkane, en kraaie.
ek wil saamgaan…..