Schumi toon “tekens van hoop”

Michael Schumacher

Michael Schumacher

Michael Schumacher, die voormalige F1-kampioen, se bestuurder het Woensdag gesê hy gee “klein tekens” van sy gesin om steeds hoopvol te wees.

“Ons is en bly vol vertroue dat Michael hierdeur sal kom en wakker sal word,” het Sabine Kehm, in ʼn verklaring namens die Schumacher-familie gesê. “Daar is klein dingetjies wat vir ons hoop gee. Maar ons weet dat ons geduldig moet bly.”

Schumacher is al sedert Desember in ʼn koma toe hy ʼn erge kopbesering in ʼn ski-ongeluk opgedoen het.

“Dit was van die begin af duidelik dat dit ʼn lang en moeilike stryd gaan wees,” het Kehm gesê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.