Só het Warren Tuss, Australiese vise-premier, gesê.
Dit sal Sondag presies ’n jaar wees sedert die Boeing 777 met 239 insittendes verdwyn het nadat dit in Maleisië opgestyg het.
’n Nederlandse span met verskeie skepe en duikbootjies het reeds sowat 40 persent van die finale soekgebied van 60 000 vierkante kilometer gefynkam. As dié soektog niks oplewer nie, sal enige verdere ondersoek té duur word.
Klik hier vir alle vorige berigte oor Vlug MH370.
Bronne: ANP, Reuter, Trouw