
Soldate sper die area om ‘n kerk in Colombo af na verskeie bomontploffings. Foto: (AP Photo/Eranga Jayawardena)
Minstens 30 mense is dood en meer as 280 beseer toe ses bomme amper gelyktydig in Colombo, Sri Lanka, ontplof het.
Drie kerke en drie hotelle wat gewild is onder toeriste is deur die bomontploffings op Paassondag geteiken.
Meer inligting volg.
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
10 Kommentare
Die werk van die duiwel.
Daar is wêreldwyd aanvalle teen kerke. Die bose is angstig omdat die tyd vinnig kom dat die tyd hier verby is.
Die menslike liggaam word aangerand, maar die mens se gees is onaantasbaar.
Die HERE leef. Die HEER het waarlik opgestaan!!!!! Ons is tot in aller ewigheid vry??
Kommentare van ge “brainwash” te mense… Sad
Daars die jaar aleen hope kerke in frankryk gevandaliseer mens sien en hoor dit nie op tv nie en dit gebeur tot in mexico waar christen babas vermoor word en kerke ook gevandaliseer word snaaks genoeg ook as die omgekeerde gebeur as wat in new zealand gebeur ht wat baie meer voorkom as jy jou huiswerk doen sien jy soos in suid afrika dit nie op die nuus nie.
Nerens meer veilig nie.