Minstens 30 mense is dood en meer as 280 beseer toe ses bomme amper gelyktydig in Colombo, Sri Lanka, ontplof het.
Drie kerke en drie hotelle wat gewild is onder toeriste is deur die bomontploffings op Paassondag geteiken.
Meer inligting volg.
Minstens 30 mense is dood en meer as 280 beseer toe ses bomme amper gelyktydig in Colombo, Sri Lanka, ontplof het.
Drie kerke en drie hotelle wat gewild is onder toeriste is deur die bomontploffings op Paassondag geteiken.
Meer inligting volg.
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!
Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.
Die werk van die duiwel.
Daar is wêreldwyd aanvalle teen kerke. Die bose is angstig omdat die tyd vinnig kom dat die tyd hier verby is.
Die menslike liggaam word aangerand, maar die mens se gees is onaantasbaar.
Die HERE leef. Die HEER het waarlik opgestaan!!!!! Ons is tot in aller ewigheid vry??
Amen
Bog. Dit is terroriste wat gejag en hard gestraf moet word.
AMEN….PRYS DIE HERE GOD
Kommentare van ge “brainwash” te mense… Sad
Ja daar is nog mense wat gebrainwash is om te moet glo dis net toevallig.
Daars die jaar aleen hope kerke in frankryk gevandaliseer mens sien en hoor dit nie op tv nie en dit gebeur tot in mexico waar christen babas vermoor word en kerke ook gevandaliseer word snaaks genoeg ook as die omgekeerde gebeur as wat in new zealand gebeur ht wat baie meer voorkom as jy jou huiswerk doen sien jy soos in suid afrika dit nie op die nuus nie.
Nerens meer veilig nie.
Dit is bose geeste wat ons aanval. Die Bybel waarsku ons die stryd is nie teen mense nie ,maar teen die bose magte. Hulle vaar in die mense in en hulle doen hulle ding. Ons moet net bid dat God ons teen hierdie magte sal beskerm.