Trump is VSA se Republikeinse presidentskandidaat

Republikeinse presidentskandidaat Donald Trump by die Anaheim-konvensiesentrum in Kalifornië (Woensdag, 25 Mei 2016) (Foto: AP Photo/Jae C. Hong)

Republikeinse presidentskandidaat Donald Trump by die Anaheim-konvensiesentrum in Kalifornië (Woensdag, 25 Mei 2016) (Foto: AP Photo/Jae C. Hong)

Die miljardêr sakeman Donald Trump het die aantal afgevaardigdes bereik om die Republikeinse nominasie vir die Amerikaanse presidentskap syne te maak.

Trump sal die nominasie by die Republikeinse Party se nasionale konvensie in Cleveland, Ohio, aanvaar.

Hillary Clinton en Bernie Sanders ding nog mee om die Demokratiese Party se presidentskandidaat te wees. Clinton loop tans voor.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

28 Kommentare

jongste oudste gewildste
Jan maak n Plan

Ek hoot Trump wen, lyk of hy n paar lande se basse nogal kan skop. Miskien dalk net miskien skop hy 1 se bas ook.

christine

Hy kan sommer begin om ons daai platboomskip te leen. Dan skop ons sommer self n paar allies

Gerd Lourens

Goeie nuus.

Deon Bruyns

Dit is pateties om te sien hoe anti-Trump CNN is. Hul doen hul bes om Hillary Clinton voor te druk. Sy is ‘n swak kandidaat. Trump se ongewildheid in sekere oorde is omrede hulle skaam is om te erken dat hy (Trump) dinge sê wat die oorgrootte meerderheid Amerikaners dink en graag wil hê. Die skrif is egter vir VSA aan die muur: Tydens die 2012 verkiesing was die Latinos & African-Americans 27% van die kiesers, en vanjaar is dit 37%! Wat gaan in 2020 gebeur? Clinton se ondersteuning kom juis uit hierdie groep, asook die super-rykes. Maar ons het… Lees meer »

anna

ek staan agter die man ons dink die selfde en glo aan die selfde jy is nr 1