Trump is VSA se Republikeinse presidentskandidaat

Republikeinse presidentskandidaat Donald Trump by die Anaheim-konvensiesentrum in Kalifornië (Woensdag, 25 Mei 2016) (Foto: AP Photo/Jae C. Hong)

Republikeinse presidentskandidaat Donald Trump by die Anaheim-konvensiesentrum in Kalifornië (Woensdag, 25 Mei 2016) (Foto: AP Photo/Jae C. Hong)

Die miljardêr sakeman Donald Trump het die aantal afgevaardigdes bereik om die Republikeinse nominasie vir die Amerikaanse presidentskap syne te maak.

Trump sal die nominasie by die Republikeinse Party se nasionale konvensie in Cleveland, Ohio, aanvaar.

Hillary Clinton en Bernie Sanders ding nog mee om die Demokratiese Party se presidentskandidaat te wees. Clinton loop tans voor.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

28 Kommentare

Jan maak n Plan ·

Ek hoot Trump wen, lyk of hy n paar lande se basse nogal kan skop. Miskien dalk net miskien skop hy 1 se bas ook.

Paul ·

Wel, Trump wil juis nie hê Amerika moet soveel “gat skop” buite Amerika nie.

christine ·

Hy kan sommer begin om ons daai platboomskip te leen. Dan skop ons sommer self n paar allies

Deon Bruyns ·

Dit is pateties om te sien hoe anti-Trump CNN is. Hul doen hul bes om Hillary Clinton voor te druk. Sy is ‘n swak kandidaat.
Trump se ongewildheid in sekere oorde is omrede hulle skaam is om te erken dat hy (Trump) dinge sê wat die oorgrootte meerderheid Amerikaners dink en graag wil hê.
Die skrif is egter vir VSA aan die muur: Tydens die 2012 verkiesing was die Latinos & African-Americans 27% van die kiesers, en vanjaar is dit 37%! Wat gaan in 2020 gebeur?
Clinton se ondersteuning kom juis uit hierdie groep, asook die super-rykes.
Maar ons het ons eie probleem: Zzzzzzzzz…!

Piet ·

Dis waar. Hoofstroommedia of the wel ‘n paar Jode (90% van wêreld media word besit deur slegs 6 maatskappye), is erg gekant teen Trump.

anna ·

ek staan agter die man ons dink die selfde en glo aan die selfde jy is nr 1

anne ·

Hoop hy wen, definitief nie bang om sy se te se nie en hy gaan hom ook nie laat intimideer deur enige iemand nie.

gatiep ·

Hoop ook hy kom in dinge moet baie vinnig nou verander in die wereld want dit kan nie so aangaan nie.Hopenlik sal die USA dan nie hulle oorlog kry met Russia wat hulle so baie graag wil he nie,hy het klaar gese hy wil saam met Putin werk,

Cherokee ·

Ek hoop Bernie Sanders stof Hillary Clinton uit.
My stem vir Donald Trump is reeds gepos.

Marius ·

Ek twyfel of dit sal gebeur. Sanders kort nog 844 van die beskikbare 921 afgevaardigdes om die Demokratiese nominasie te wen. Clinton kort 78.

Cherokee ·

So dit sal Clinton wees wat teen Trump gaan staan. Nie dat dit enige verskil gaan maak. Dit gaan waarskynlik ‘n naelbyt verkiesing wees en ek hoop, hoop, hoop dat konserwatisme die oorhand gaan kry met Trump in die stoel en die moslems terug na die Ooste.

John ·

Ek hoop nie daar’s ‘n kroekery met stemme nie, want beide kandidate vir die Demokrate is slegte nuus. Die wereld kort sterk leierskap. Trump gaan nie strooi vat van strooipoppe nie.

Oom Kalahari ·

Hoop ou Trumpie gaan loshande seëvier en bietjie veranderinge teweegbring. Hou vir jou sterk duim vas Donald, want tannie Hillary se raklewe is verstreke saam met Oom Bill Clinton en haar kas geraamtes is ook ‘n storie vir later. Hul kan nou rustig gaan aftree en vleisbraai saam Mnr en Mev Obama.

Frans ·

Om n land te regeur moet jy n busnes mind he ni sos hier by ons n skelm mind

sue-Ann ·

My stem aan Donald maar ek twyfel of die “wêreldmag” sal toelaat dat hy wen. Donald staan vir alles waarteen hulle is. Die uitslag gaan beslis geknoei word of…..onthou julle vir Kennedy…..

TTh ·

Clinton sal wen, knoeiery sal daar wees, VSA se einde sal dan kom, en ek dink Rusland sal uiteindelik die VSA op eie bodem binneval.

gatiep ·

TTh ek dink jy kan reg wees as daai vrou inkom gaan dit die einde van die USA beteken en ek dink as Russia die USA gaan inval gaan die US erg 2de kom.Dis nie meer die ou komunistiese Russia nie hulle word nou deur n baie intelegente man beheer met n goeie weermag.

cherokee ·

Gatiep, julle mense wat Putin bewonder moet julself bevraagteken. Maar miskien is dit bloot onkunde.

christine ·

Nee ouens Bill gaan wen. Dan gaan die Duisers Ameika help teen Rusland die Duitsers maak al die Amerikaanse wapens nie n geheim nie. Dan is Merkel lankal vergete en die stomme Duitsers is verdruk in hul eie land deur al die vlugtendelinge Dan kyk hulle vir Suid Wes en herlaas vir ons. Sela

Henry ·

Christine
Die Duisers gaan mos swaarkry in die droeë Namibië, nadat hulle Ameika teen die Russe gehelp het.

Wie is Bill???

Allie ·

Die klomp liberale hou niks van Donald nie, omrede hy nie die mense eerste stel, maar die welvaart van ‘n land of streek en die res kom vanself.

JD ·

As Trump wen en al die mense wat so dreig om na Kanada te gaan doen dit trek ek Amerika toe.

pootjie ·

Lees Siener en sien wat gebeur met Amerika en Engeland for that matter.Dis net n kwessie van tyd nog steeds hoop en wens ekTrump wen.Hy het nog.morele waardes.

Frans ·

Jip trump sal wen en hy is geld gewoond ni sos onsse ou koning met sy hoeder hokke ni

Koos ·

My stem gaan vir Trump die wêreld het ‘n leier soos hy nodig om die wanbalanse weer reg te stel gô Trump

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.