Video: 16 keer Nuwejaar in die ruimte

Foto: NASA

Foto: NASA

Ruimtevaarders aan boord van die Internasionale Ruimtestasie (ISS) sal vandag 16 keer die Nuwejaar vier.

Die Daily Mail berig dat die ISS teen meer as 28 000km/h om die aarde wentel. Die ISS se amptelike Nuwejaar begin dieselfde tyd as in Londen.

Volgens die berig het die ruimtevaarders vandag ʼn verlofdag.

Die ruimtevaarders aan boord van die ISS het vroeër ʼn spesiale boodskap aan die wêreld gestuur:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Petro Bezuidenhout ·

Ek waardeer en geniet die insette deur maroelamedia.Mag 2015 vir julle ,met al die uitdagings, vlot verloop.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.