Brandbestryders moes ‘n splinternuwe BMW-motor se vensters breek om hul brandslang aan die brandkraan te koppel.
Die brand het Woensdagaand in Boston, Amerika uitgebreek. Die eienaar van die motor, wat slegs twee dae oud is, het onwettig voor die brandkraan parkeer. Die eienaar het ook ‘n boete van $100 (ongeveer R1 050) ontvang.
dis seker omdat die eienaar net 2 dae oud is.
Gelukkig het sy Rolex niks oorgekom nie.
Ai tog, dan kan jy nie eers ordentlik lees nie