Video: Eerste Moedersdag vir dolfynkoei

Mir (Vrede) en sy ma, Beauty Foto: Evgeniy Maloletka (AP) (Bron: Daily Mail)

Mir (Vrede) en sy ma, Beauty Foto: Evgeniy Maloletka (AP) (Bron: Daily Mail)

Die geboorte van ʼn babadolfyn by die Donetsk-dolfinarium in Oekraïne is op video vasgelê.

Die bottelneusdolfynbulletjie is op 1 Mei gebore toe hanteerders sy stertjie uit sy ma, Beauty, sien steek het. Sy het rondgeswem en gewikkel en hy is uiteindelik gebore.

In die lig van die huidige gebeure in Oekraïne, is hy Mir (“Vrede”) gedoop.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.