Video: Ferrari vir meer as R400 miljoen verkoop

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

ʼn Ferrari 250 GTO is Donderdagaand vir meer as $38 miljoen (meer as R400 miljoen) verkoop.

Die New York Times berig die motor was een van slegs 36 van sy soort wat tussen 1961 en 1964 gebou is. Die video wys die motor en die bieproses by Bonhams Quail Lodge-veiling in Kalifornië, Amerika.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.